Kontak ons

Wat is die Nuusbrief?

Die Nuusbrief is ons maandelikse opsomming van wat in en om die Sakekamer gebeur. Dit gee vir lede en die breer gemeenskap 'n vinnige oorsig van belangrike opdaterings, inisiatiewe en sake-hoogtepunte.

Gebruik die leser regs om die nuutste uitgawe direk op die blad te blaai. As jy dit wil stoor of later deel, kan jy die volledige PDF hieronder aflaai.

Laai volledige Nuusbrief af