
Bo-Karoo Fishing
Ervaar die beste kunsaas- en vlieghengel op die majestueuse Oranjerivier. Ek bied persoonlike een- en meerdaagse toere op verskeie plase in die omgewing – perfek vir avontuurlustige hengelaars van alle vlakke.
Kontakbesonderhede
Telefoon: 076 106 9309
Besoek ons: https://www.facebook.com/BoKarooArtlureandFlyFishing/ / https://youtu.be/ss6I1ShHq8M
Adres: Orania, Noord-Kaap
Beskikbaar op bespreking -
Ure beskikbaar op aanvraag!