
Die Rebel Restaurant en Wynboetiek
By die Rebel sal jy die kreatiewe milieu kan waardeer met n geskiedkundige kinkel terwyl jy heerlik aan ons spyskaart se verskeidenheid kosse smul en ons verskeidenheid drankies geniet! Asook ons manjifieke Wyn versameling van te kies en te keur.
Kontakbesonderhede
Telefoon: 079 366 1000
Adres: H031 Saffierstraat, Stokkiesdraaipark
Maandag
07:00 - 23:00
Dinsdag
07:00 - 23:00
Woensdag
07:00 - 23:00
Donderdag
07:00 - 23:00
Vrydag
07:00 - 23:00
Saterdag
07:00 - 23:00